• Afhalen na 1 uur in een winkel met voorraad
  • Gratis thuislevering in België vanaf € 30
  • Ruim aanbod met 7 miljoen producten
  • Afhalen na 1 uur in een winkel met voorraad
  • Gratis thuislevering in België vanaf € 30
  • Ruim aanbod met 7 miljoen producten

Boererate

Danie Smuts
Hardcover | Afrikaans, Engels
€ 13,95
+ 27 punten
Levering 1 à 2 weken
Eenvoudig bestellen
Veilig betalen
Gratis thuislevering vanaf € 30 (via bpost)
Gratis levering in je Standaard Boekhandel

Omschrijving

As jong seun het Danie Smuts met 'n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir 'n konkoksie om maselspasiënte se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van 'n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die volk kure vir allerlei kwinte en kwale deel. Toe Boererate - 'n keur van die tradisionele advies wat luisteraars oor die jare vir Smuts se radioprogram ingestuur het - in 1989 verskyn, was dit onmiddellik 'n treffer. Sedertdien het dié besonderse boek uit sirkulasie verdwyn, maar die aanvraag daarvoor nie. 'n Byna vergete era in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis word in herinnering geroep deur dié vreemdsoortige en dikwels skreeusnaakse wenke. Die volgende stappe word byvoorbeeld aanbeveel om griep te bekamp: 1. Plaas 'n bottel whiskey en 'n glas saam met 'n brandende kers langs jou bed. 2. Klim in die bed, maak seker jy lê onder baie komberse, en begin geleidelik aan die whiskey teug. 3. Sodra jy twee kerse sien, sit die glas neer, plaas die prop terug op die whiskey-bottel, blaas al twee kerse dood en gaan slaap. Maar wees gewaarsku: Dat die griep binne 24 uur sal verdwyn, word gewaarborg, maar jy mag dalk 'n hoofpyn oorhou.

Specificaties

Betrokkenen

Auteur(s):
Uitgeverij:

Inhoud

Aantal bladzijden:
240
Taal:
Afrikaans, Engels

Eigenschappen

Productcode (EAN):
9780143539216
Verschijningsdatum:
26/04/2018
Uitvoering:
Hardcover
Formaat:
Genaaid
Afmetingen:
249 mm x 190 mm
Gewicht:
900 g
Standaard Boekhandel

Alleen bij Standaard Boekhandel

+ 27 punten op je klantenkaart van Standaard Boekhandel
Standaard Boekhandel

Beoordelingen

We publiceren alleen reviews die voldoen aan de voorwaarden voor reviews. Bekijk onze voorwaarden voor reviews.